Aug 20, 2023
Brandon Solz | Podcast Vriende
Brandon Solz | Podcast Vriende
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Brandon Solz. Brandon gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Amerika , sy reis tot daar, hoekom hy SA agter gelos het, ons praat ook oor sy dae op skool en waar hy gewerk het. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Brandon te kon gesels op ons nuwe series “ Podcast Vriende", dankie aan Brandon vir die awesome klets!
Geniet die een saam ons
Join Afrikaanse Manne, ons World Cup Predictor league op Superbru! Vind ons pool hier:
https://www.superbru.com/worldcup_predictor/pool.php?p=12598494
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Julie se luister boek vir die maand:
Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter:
https://www.audible.com/pd/Dan-Carter-My-Autobiography-Audiobook/B017WQAC84?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com